Moordverdagte vry na DNS-toetse PDF Print E-mail
News - Aktueel
Wednesday, 21 May 2008 00:00
Untitled Document

Die soektog na die moordenaar(s) van Elize Havenga, wie se liggaam in Februarie naby haar hoewehuis op Rietfontein gekry is, duur voort.

Die 38-jarige plaaswerker wat kort ná die moord in hegtenis geneem is, is vrygelaat nadat DNS toetse hom nie met die moord kon verbind nie. Volgens die polisie is daar geen ander verdagtes nie en duur die ondersoek voort.

.
Elize Havenga

 

© 2019 Die/The Bronberger