Die Bronberg trek sy herfskleed aan |
|
|
News -
Ons Omgewing
|
Wednesday, 21 May 2008 02:00 |
Untitled Document
Dié foto-verhaal wys hoe die
winter die Bronberg-gebied
bekruip het van laat-April tot
middel-Mei.

?n Oranje skouspel |

?n Geel groet
aan die
laatsomer |

Reëndruppels hang aan ?n herfsboom met sonsondergang |

Reëndruppels hang aan ?n herfsboom met sonsondergang |

?n Laatmiddag oranje met Zwavelpoort in die agtergrond |

Só vergeel die witstinkhout se blare |

Een of twee herfsblare is al wat hier oorgebly het |
|
|