Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 21 May 2008 02:00

Elsabé Maré

?n Sangkompetisie in Cullinan op 25 April het 76 deelnemers gelok. In die drie ouderdomsgroepe, 10 tot 14 jaar, 15 tot 20 en 21 en ouer, kon deelnemers vir pop, gospel, Afrikaans en musiekblyspel/ film inskryf. Almal het sertifikate ontvang en daar was drie wenners in elke ouderdomsgroep.

Die algehele wenners was Melissa Botha in die eerste plek, Monique van der Walt tweede en Lollie Griesel derde. Die kompetisie is aangebied deur Sunette Coetser, sangeres en eienaar van ?n sangskool, by Lemon Tree Restaurant.


?n Paar van die 76 deelnemers aan die Cullinan sangkompetisie

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2020 Die/The Bronberger