Dankie vir samestelling Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 23 April 2008 02:00

Pieter Coetzee van Zwavelpoort skryf:

Baie dankie vir die ‘Jou huis in die Bronberg’ samestelling in julle Maart-uitgawe. Dit moes baie ure gevat het om al die inligting bymekaar te kry. My seun bou ’n huis en hy kon mooi sien waar al die verskaffers in ons eie omgewing is. Dit is ’n inligtingstuk wat ons lank sal bêre.

 

© 2020 Die/The Bronberger