Video-greep is nou op ons webtuiste te siene Print E-mail
News - Artikels
Tuesday, 24 May 2016 10:53
Untitled Document

Daar is goeie nuus vir diegene wat die Bronnie op kykNET se Ontbytsake misgeloop het. Die insetsel kan nou hier op ons webtuiste bekyk word.

Die Bronberger is een van baie min publikasies in die land wat werklik onafhanklik – sonder die geldelike ondersteuning of inmenging van enige publikasiegroep, politieke groepering of instansie die afgelope bykans 14 jaar steeds aanhou groei.


Die Bronnie op Ontbytsake

Die Bronnie is ‘n gemeenskapspublikasie met die klem op die landelike leefwyse, die omgewing en die mense en gebeure van die Bronberg-gebied. Dit dien ook as bewese baie doeltreffende advertensiemedium om die groot aantal lesers van die hoër inkomstegroep in ons verspreidingsgebied te bereik.


Klik op dié rooi blokkie onder ons trefteller om na die Bronnie op kykNET te kyk

Om jou advertensie in ons volgende uitgawe te bespreek, skakel ons kantoor by 012-734-0522, stuur ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of kontak Tania by 072-0890227 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2024 Die/The Bronberger