Die Bronnie op kykNET Print E-mail
News - Artikels
Sunday, 24 April 2016 20:00
Untitled Document

Die Bronberger was op kykNET se Ontbytsake te siene. Aanbieder Dawie Roodt, wat self in die Bronberg-gebied woon, het die Bronnie se Gerhard en Angie Kleijn na die ateljee genooi om te gesels oor die tydskrif en die gebied. Hy wou weet wat die Bronnie se sukses-resep is.

Om in die Bronnie te adverteer, skakel 012-734-0522 of stuur ‘n e-pos na  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

 

 

 

© 2024 Die/The Bronberger