News -
Briewe
|
Friday, 26 January 2024 22:00 |
Untitled Document
Albert Bester van Rayton:
Naby die kuifkophoutkappers se nes, sit ’n klein heuningwyser en wag haar kans af om in te glip en eiers te lê! Gelukkig is die houtkappers wakker en waaksaam. Tot dusvêr is daar kwaai gekeer om die nes teen dié lastige parasitiese heuningwyser te beskerm.
Die klein heuningwyser sit en wag
|
Die kuifkophoutkapper beskerm die nes
|
|
|